Jou mond was rein en (vol)rym
Jou palms deurdrenk met psalms

(jou) eensame rebellie
(ek) het dit raakgesien:

ja, daar is ‘n verskil tussen
skaam
en reserveerd
en skugter
en ongedeerd
(en dít lê dieper as spelling , speling en spel)