Jou mond was rein en (vol)rym Jou palms deurdrenk met psalms (jou) eensame rebellie (ek) het dit raakgesien: ja, daar is ‘n verskil tussen skaam en reserveerd en skugter en…